Search

‘n Kind se karakter word gebuig soos wat hul ouers hul opvoed (Gr 4-7) (2-2.5min)

‘n Kind se karakter word gebuig soos wat hul ouers hul opvoed. Ouers leer kinders dissipline, en dit sorg vir ‘n gesonde karakter. Ouers leer kinders vaardighede en dit sorg vir ‘n volwasse karakter. Ouers leer kinders respek, en dit sorg vir ‘n trotse ka
Availability: In stock
SKU: A1642
R 280,00
R 290,00
decrease increase
‘n Kind se karakter word gebuig soos wat hul ouers hul opvoed. Ouers leer kinders dissipline, en dit sorg vir ‘n gesonde karakter. Ouers leer kinders vaardighede en dit sorg vir ‘n volwasse karakter. Ouers leer kinders respek, en dit sorg vir ‘n trotse karakter. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 2-2.5min
‘n Kind se karakter word gebuig soos wat hul ouers hul opvoed. Ouers leer kinders dissipline, en dit sorg vir ‘n gesonde karakter. Ouers leer kinders vaardighede en dit sorg vir ‘n volwasse karakter. Ouers leer kinders respek, en dit sorg vir ‘n trotse karakter. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 2-2.5min
Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

‘n Pa moet saam met sy kinders bal skop (Gr1-3) (2-2.5min)

‘n Pa moet saam met sy kinders bal skop. Pa leer ons om beskaafd te speel. Hy help ons om speel-speel oefening te kry. En hy spandeer tyd saam met ons wat ons spesiaal laat voel.
R 280,00 R 240,00

As die dansvlooi byt, moet ‘n mens dans (Gr1-3) (2-2.5min)

As die dansvlooi byt, moet ‘n mens dans. Dans maak die lywe sterk en gesond. Dans is die lekkerste breinkos. En dans gee jou die geleentheid om nuwe maats te maak.
R 280,00 R 240,00

As grootmense praat moet kinders luister (Gr1-3) (2-2.5min)

As die vlooi byt moet jy krap. As grootmense praat moet kinders luister. As hulle waarsku oor gevare weet hulle van beter. As hulle sterk voel oor huiswerk is daar ‘n rede. En as grootmense streng is met dissipline moet kinders gehoorsaam.
R 280,00 R 240,00

‘n Pakslae met die paplepel op die regte tyd is ‘n goeie ding (Gr 1-3) (3-3.5min)

‘n Pakslae met die paplepel op die regte tyd is ‘n goeie ding. Kinders toets ouers en onderwysers se geduld. Kinders soek aandag deur stout te wees. En die paplepel leer kinders gou wat reg en verkeerd is.
R 415,00 R 240,00
Filters
Sort
display