Search

‘n Pakslae met die paplepel op die regte tyd is ‘n goeie ding (Gr 1-3) (3-3.5min)

‘n Pakslae met die paplepel op die regte tyd is ‘n goeie ding. Kinders toets ouers en onderwysers se geduld. Kinders soek aandag deur stout te wees. En die paplepel leer kinders gou wat reg en verkeerd is.
Availability: In stock
SKU: A2072
R 415,00
R 240,00
decrease increase
‘n Pakslae met die paplepel op die regte tyd is ‘n goeie ding. Kinders toets ouers en onderwysers se geduld. Kinders soek aandag deur stout te wees. En die paplepel leer kinders gou wat reg en verkeerd is. Geskik vir Graad 1-3 Lengte van die toespraak: 3-3.5min
‘n Pakslae met die paplepel op die regte tyd is ‘n goeie ding. Kinders toets ouers en onderwysers se geduld. Kinders soek aandag deur stout te wees. En die paplepel leer kinders gou wat reg en verkeerd is. Geskik vir Graad 1-3 Lengte van die toespraak: 3-3.5min
Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought
Picture of ‘n Pa moet saam met sy kinders bal skop  (Gr1-3) (2-2.5min)

‘n Pa moet saam met sy kinders bal skop (Gr1-3) (2-2.5min)

‘n Pa moet saam met sy kinders bal skop. Pa leer ons om beskaafd te speel. Hy help ons om speel-speel oefening te kry. En hy spandeer tyd saam met ons wat ons spesiaal laat voel.
R 280,00 R 240,00
Picture of ‘n Kind se karakter word gebuig soos wat hul ouers hul opvoed (Gr 4-7) (2-2.5min)

‘n Kind se karakter word gebuig soos wat hul ouers hul opvoed (Gr 4-7) (2-2.5min)

‘n Kind se karakter word gebuig soos wat hul ouers hul opvoed. Ouers leer kinders dissipline, en dit sorg vir ‘n gesonde karakter. Ouers leer kinders vaardighede en dit sorg vir ‘n volwasse karakter. Ouers leer kinders respek, en dit sorg vir ‘n trotse ka
R 280,00 R 290,00
Picture of As die dansvlooi byt, moet ‘n mens dans (Gr1-3) (2-2.5min)

As die dansvlooi byt, moet ‘n mens dans (Gr1-3) (2-2.5min)

As die dansvlooi byt, moet ‘n mens dans. Dans maak die lywe sterk en gesond. Dans is die lekkerste breinkos. En dans gee jou die geleentheid om nuwe maats te maak.
R 280,00 R 240,00
Picture of As ‘n mens die buitemuurse pap te dik aanmaak, gaan die pappot aanbrand (Gr4-7) (3-3.5min)

As ‘n mens die buitemuurse pap te dik aanmaak, gaan die pappot aanbrand (Gr4-7) (3-3.5min)

As ‘n mens die buitemuurse pap te dik aanmaak, gaan die pappot aanbrand. ‘n Oorvol buitemuurse program laat kinders uitbrand. As buitemuurs al jou tyd opslurp, sal jou vriende gou verdwyn. ‘n Vol buitemuurse rooster is ‘n resep vir swak akademiese prestas
R 415,00 R 290,00
Filters
Sort
display