Search

‘n Tiener moet sy sirkus-nar gesig opsit om te oorleef (Gr 8-12) (4min+)

Sorry - this product is no longer available

‘n Tiener moet sy sirkus-nar gesig opsit om te oorleef. Humor laat ‘n tiener van al sy probleme vergeet. Lekker lag-sessies verlig die druk van elke dag se stres. Mense sal saamtrek daar waar hulle saam kan lag. En om vir jouself te lag, beteken jy het...
SKU: A2183
R 455,00
R 340,00
decrease increase

‘n Tiener moet sy sirkus-nar gesig opsit om te oorleef. Humor laat ‘n tiener van al sy probleme vergeet. Lekker lag-sessies verlig die druk van elke dag se stres. Mense sal saamtrek daar waar hulle saam kan lag. En om vir jouself te lag, beteken jy het jouself aanvaar. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+

‘n Tiener moet sy sirkus-nar gesig opsit om te oorleef. Humor laat ‘n tiener van al sy probleme vergeet. Lekker lag-sessies verlig die druk van elke dag se stres. Mense sal saamtrek daar waar hulle saam kan lag. En om vir jouself te lag, beteken jy het jouself aanvaar. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

Geld wat sleg is maak krom wat reg is (Gr 4-7) (3-3.5min)

Geld wat sleg is maak krom wat reg is. Die gejaag na die pot goud aan die einde van die reënboog, laat vriende en familie agter. Die geldgierige gogga vreet mens se goeie eienskappe op. En te veel rykdom laat mense sonder drome en ambisies.
R 415,00 R 290,00

Suurknol-mense is ‘n klippie in ‘n kind se skoen (Gr1-3) (2-2.5min)

Suurknol-mense is ‘n klippie in ‘n kind se skoen. Oorwerkte ouers kom met suur gesigte by die huis. Suur boeties en sussies wil nooit speel nie. En suur onderwysers maak ons dag lank.
R 280,00 R 240,00

Tieners haal sirkus-toertjies uit om te oorleef (Gr 8-12) (4min+)

Tieners haal sirkus-toertjies uit om te oorleef. Soos die sirkusmeester doen tieners die aankondigings. Soos die sweefstok-artiste sweef hulle hoog in die lug. Soos die leeus brul hulle as die sweep te hard piets. En soos die die hanswors hou tieners...
R 455,00 R 340,00

GRATIS inleiding - "Hoe om 'n WEN redenaars toespraak te skryf"

Hier is 'n GRATIS inleiding - "Hoe om 'n WEN redenaars toespraak te skryf"
R 0,00
Filters
Sort
display