Hier is 'n GRATIS inleiding - "Hoe om 'n WEN redenaars toespraak te skryf"
Hoe om 'n WEN Redenaars Toespraak te skryf:
Daar is 4 fases in die proses om ‘n goeie redenaars-toespraak te skryf:
1. BEPLANNING
2. LEES, DINK AAN IDEES EN DOEN NAVORSING
3. SKRYF DIE TOESPRAAK
4. OEFEN DIE AANBIEDING VAN DIE TOESPRAAK
In hierdie 3 bladsy kragtige opsomming, kry jy uitstekende wenke oor hoe om jou eerste plek los te skryf!
*2018 © Kopiereg voorbehou – Redenaars.co.za