Search

Hoe maats met ons praat, bepaal hoe ons oor hulle voel (Gr4-7) (3-3.5min)

Die praatsiekes of kekkelbekke praat ons dood en maak asof ons nie bestaan nie. Die maats wat stilstuipe kry, sluit ons uit. En die wat bevele uitdeel en manipuleer laat jou soos ‘n marionet aan toutjies voel.
Availability: In stock
SKU: A0814
R 415,00
R 290,00
decrease increase
Hoe maats met ons praat, bepaal hoe ons oor hulle voel. Die praatsiekes of kekkelbekke praat ons dood en maak asof ons nie bestaan nie. Die maats wat stilstuipe kry, sluit ons uit. En die wat bevele uitdeel en manipuleer laat jou soos ‘n marionet aan toutjies voel. Geskik vir Graad 4 - 7 Lengte van die toespraak: 3 - 3.5 min

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought
Picture of Probleme laat ons in ‘n doolhof beland (Gr8-12) (4min+)

Probleme laat ons in ‘n doolhof beland (Gr8-12) (4min+)

Sommige mense storm holderstebolder in sonder om na te dink oor ‘n werkbare oplossing. Party breek sommer die doolhof se muur af uit woede omdat hy nie die probleem kan oplos nie. Ander besluit om die doolhof vol problememet ‘n positiewe gesindheid...
R 455,00 R 340,00
Picture of Elke mens skryf se eie lewensverhaal (Gr4-7) (4min+)

Elke mens skryf se eie lewensverhaal (Gr4-7) (4min+)

Ons vriende is die karakters wat ons storie die moeite werd maak. Ons keuses bepaal of ons storielyn vloeiend gaan wees, of vol onderbrekings. En die positiewe pen waarmee ons verhaal geskryf word, gaan van dit ‘n blitsverkoper maak.
R 455,00 R 290,00
Filters
Sort
display