Search

Mense sit nie onder dieselfde dak nie (Gr4-7) (4min+)

Die grasdak-bewoners is die gesellige soort wat almal welkom laat voel. Die mense wat die geweldak van die Kaaps Hollandse styl verkies, het ‘n snobistiese streep weg en hulle stoot mense weg – veral as jy van die Jan Alleman familie afstam.
Availability: In stock
SKU: A0810
R 455,00
R 290,00
decrease increase
Mense sit nie onder dieselfde dak nie. Die grasdak-bewoners is die gesellige soort wat almal welkom laat voel. Die mense wat die geweldak van die Kaaps Hollandse styl verkies, het ‘n snobistiese streep weg en hulle stoot mense weg – veral as jy van die Jan Alleman familie afstam. En die igloo-bewoners gee jou ‘n koue skoueren ‘n ysige blik wat jou ongemaklik laat voel. Geskik vir Graad 4 - 7 Lengte van die toespraak: 4 min +

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought
Picture of Kinders uit ryk huise is baie keer arm (Gr4-7) (3-3.5min)

Kinders uit ryk huise is baie keer arm (Gr4-7) (3-3.5min)

Geld kan besittings koop, maar dit kan nie verhoudings bou nie. Kinders voel afgeskeep as ouers hul instop met geld, maar nie tyd saam met hulle spandeer nie. En ryk ouers probeer hul kinders se liefde “koop”, in plaas daarvan om hul in liefde...
R 415,00 R 290,00
Filters
Sort
display