Search

Vriende se dorings steek die seerste (Gr4-7) (2-2.5min)

Hulle klikbekke sny jou senuwees aan repe. Jou prestasies is vir hulle ‘n liederlike doring in die vlees. En hul kerm en kla oor elke ou piepklein duwweltjie in die pad.
Availability: In stock
SKU: A0804
R 280,00
R 290,00
decrease increase
Vriende se dorings steek die seerste. Hulle klikbekke sny jou senuwees aan repe. Jou prestasies is vir hulle ‘n liederlike doring in die vlees. En hul kerm en kla oor elke ou piepklein duwweltjie in die pad. Geskik vir Graad 4 - 7 Lengte vd toespraak: 2 - 2.5 min
Vriende se dorings steek die seerste. Hulle klikbekke sny jou senuwees aan repe. Jou prestasies is vir hulle ‘n liederlike doring in die vlees. En hul kerm en kla oor elke ou piepklein duwweltjie in die pad. Geskik vir Graad 4 - 7 Lengte vd toespraak: 2 - 2.5 min
Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought
Picture of Skryf sit nie in enige ou se broek nie (Gr4-7) (4min+)

Skryf sit nie in enige ou se broek nie (Gr4-7) (4min+)

Skoolwerk het te veel skryfwerk. Eksamen- en toets-skryf gee ons nagmerries. En swak spelvermoë is nie die gevolg van ons Sms-taal nie.
R 455,00 R 290,00
Picture of Probleme laat ons in ‘n doolhof beland (Gr8-12) (4min+)

Probleme laat ons in ‘n doolhof beland (Gr8-12) (4min+)

Sommige mense storm holderstebolder in sonder om na te dink oor ‘n werkbare oplossing. Party breek sommer die doolhof se muur af uit woede omdat hy nie die probleem kan oplos nie. Ander besluit om die doolhof vol problememet ‘n positiewe gesindheid...
R 455,00 R 340,00
Picture of Die alledaagse frustrasies dryf mense teen die dak uit (Gr4-7) (4min+)

Die alledaagse frustrasies dryf mense teen die dak uit (Gr4-7) (4min+)

Swak dienslewering en Afrika-tyd maak dat ‘n mens op jou tande moet kners. Mense is in gedurige kompetisie met jou en so verloor jy jouself. Tyd is jou vyand en oorwerkheid laat jou bo van die dak af tuimel!
R 455,00 R 290,00
Filters
Sort
display