Hoe om sprekers te help om minder gespanne te wees wanneer hulle ‘n toespraak moet lewer
-16 Oktober 2019
Angstigheid en spanning is een van die grootste struikelblokke vir ‘n spreker wanneer hy ‘n toespraak moet lewer. Hier is ‘n paar idees wat sprekers se spanning kan help verminder wanneer hulle ‘n toespraak moet lewer.