Soek
RSS

Blog posts tagged with 'wenke'

Onvoorbereide toesprake kan maklik kaf gedraf word
Onvoorbereide toesprake kan maklik kaf gedraf word

Om goeie punte vir ‘n eksamen te kry, moet jy leer. Om te presteer op die sportveld moet jy oefen.  Onvoorbereide toesprake is nie anders nie. Dit verg goeie beplanning en inoefening. Onthou, jy kan die beste redenaar wees, maar sonder ‘n goeie toespraak is jy soos ‘n rugbyspeler sonder ‘n bal.

Filters
Sort
display