Die groen gras anderkant die draad trek jongmense aan soos magnete. Oorsese werksgeleenthede lyk baie beter as in Suid-Afrika. Ander gesinne se omstandighede lyk altyd beter as joune. En koel vriende trek jou aan soos die teenoorgestelde pole van magnete. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 390.00
R 340.00