Search

Grade 1 - 3

View as Grid List
Sort by
Picture of By grysheid leer ‘n kind wysheid (Gr 1-3) (2-2.5min)

By grysheid leer ‘n kind wysheid (Gr 1-3) (2-2.5min)

By grysheid leer ‘n kind wysheid. Die gryses is reg as hul sê ons kinders moet vroeg gaan slaap. Die gryses is slim as hul ons maniere leer en Die gryses is wys as hul kinders gesond laat eet.
R 280,00 R 240,00
Picture of Daar is altyd 'n plek vir die spreekwoord kinders moet gesien word maar nie gehoor word nie (Gr 1-3) (2-2.5min)

Daar is altyd 'n plek vir die spreekwoord kinders moet gesien word maar nie gehoor word nie (Gr 1-3) (2-2.5min)

Daar is altyd 'n plek vir die spreekwoord ‘kinders moet gesien word maar nie gehoor word nie’. In die klaskamer kan jy nie leer as jy heeltyd kekkel nie. Op die sportveld kan jy nie oefen as jy heeltyd babbel nie. En in die fliek maak jy mense mal as jy h
R 280,00 R 240,00
Picture of Daar kan níe ‘n reënboog wees sonder storms nie (Gr 1-3) (3-3.5min)

Daar kan níe ‘n reënboog wees sonder storms nie (Gr 1-3) (3-3.5min)

Daar kan níe ‘n reënboog wees sonder storms nie. As kinders nie hard werk op skool nie, gaan hulle nie die goue sertifikaat kry nie. As kinders nie hul kant bring op die sportveld nie, gaan hulle nie die goue medalje wen nie. As kinders nie bereid is...
R 415,00 R 240,00
Picture of Dans is die poeding in 'n kind se lewe (Gr1-3) (2-2.5min)

Dans is die poeding in 'n kind se lewe (Gr1-3) (2-2.5min)

Dans is die poeding in ‘n kind se lewe. Dit maak ‘n kind soepel en buigbaar, net soos jellie-poeding. Dans is net so gesond soos vrugteslaai poeding. En dans stimuleer ‘n kind se brein, en dit sorg vir poeding in die vorm van punte.
R 280,00 R 240,00
Picture of Die beste speelgoed is lewendige poppe (Gr1-3) (2-2.5min)

Die beste speelgoed is lewendige poppe (Gr1-3) (2-2.5min)

Die beste speelgoed is lewendige poppe. Mamma is ons troetel teddiebeer wat tyd saam met jou spandeer. Pappa is ons lekkerste aksieman figuur wat speel totdat jy bly lê. En maats is altyd gereed met 101 avonture.
R 280,00 R 240,00
Picture of Die dae van kinders moet gesien maar nie gehoor word nie, is verby (Gr 1-3) (2-2.5min)

Die dae van kinders moet gesien maar nie gehoor word nie, is verby (Gr 1-3) (2-2.5min)

Die dae van kinders moet gesien maar nie gehoor word nie, is verby. Kinders praat baie in die klas, maar dit beteken nie hulle luister nie. Hulle vat hulle maats aan maar dit beteken nie hulle soek skoor nie. Hulle praat terug met ouers, maar dit beteken
R 280,00 R 240,00
Picture of Die lekkerste plek op aarde is ‘n kind se ouerhuis (Gr 1-3) (2-2.5min)

Die lekkerste plek op aarde is ‘n kind se ouerhuis (Gr 1-3) (2-2.5min)

Die lekkerste plek op aarde is ‘n kind se ouerhuis. Daarom is dit altyd Oos Wes, Tuis Bes! By jou ouerhuis word die kosbaarste herinneringe geskep. Daar word jy soos 'n koning behandel. En in jou ouerhuis word daar saamgewerk in 'n span.
R 280,00 R 240,00
Picture of Die lekkerste speelgoed kos nie altyd geld nie (Gr1-3) (2-2.5min)

Die lekkerste speelgoed kos nie altyd geld nie (Gr1-3) (2-2.5min)

Die lekkerste speelgoed kos nie altyd geld nie. Gemors en afval kan speelgoed word, en dis heeltemal verniet. Huisgoed word speelgoed, sonder dat daar ‘n gat in pa se sak is, En tuingoed is spotgoedkoop lekkerspeel-speelgoed.
R 280,00 R 240,00
Picture of Die lewe is soos ‘n sirkus wat jy moet geniet (Gr1-3) (2-2.5min)

Die lewe is soos ‘n sirkus wat jy moet geniet (Gr1-3) (2-2.5min)

Die lewe is soos ‘n sirkus wat jy moet geniet. Dit bied jou ‘n wonderlike geleentheid om goeie tye met goeie vriende te deel. Net soos die sirkus is die lewe ook vol verrassings. Dit leer jou sirkuslesse vir ‘n vyfster-lewe.
R 280,00 R 240,00
Picture of Die lewe is vol van die kleure van die reenboog (Gr 1-3) (3-3.5min)

Die lewe is vol van die kleure van die reenboog (Gr 1-3) (3-3.5min)

Die lewe is vol van die kleure van die reënboog. Die blou dae maak ons soms moedeloos. Die geel dae laat ons glimlag. En die pienk dae is so lekker soos roomys.
R 415,00 R 240,00

What our clients say...


"The redenaars final was fantastic."



"The adjudicators were very positive about my daughter's speech and we would love another hit just like it for next year.  As soon as we know what the new themes are we would like you to start writing."



"Thank you once again, it was an honour to be in the final.  This is the second year in a row with your fantastic speeches."



"I want to thank you again for an EXCELLENT speech.  My daughter got 2nd place again in the school competition.  I will definitely make use of your services again next year and will recommend you to everyone I know."


Click to see more


Follow us on Facebook for all the latest redenaars and public speaking news

Facebook Link

Filters
Sort
display