Search

Grade 4 - 7

View as Grid List
Sort by
Picture of Al is jou tuiste armoedig, is jy nog steeds gelukkig daar (Gr 4-7) (2-2.5min)

Al is jou tuiste armoedig, is jy nog steeds gelukkig daar (Gr 4-7) (2-2.5min)

Al is jou tuiste armoedig, is jy nog steeds gelukkig daar. Kinders het ouers se liefde meer nodig as geld. Kinders speel lekkerder met modderkoekies as met moderne speelgoed. En kinders leer om vir iets te werk as om net te kry.
R 280,00 R 290,00
Picture of Alledaagse frustrasies maak mense krapperig (Gr 4-7) (4min+)

Alledaagse frustrasies maak mense krapperig (Gr 4-7) (4min+)

Alledaagse frustrasies maak mense krapperig. Waterskaarste krap aan jou nerwe. Slaggate krap aan jou humeur. En die slakkepas van dienslewering krap aan jou geduld.
R 455,00 R 290,00
Picture of Alles met ‘n “te” aan is NIE altyd sleg nie (Gr4-7) (4min+)

Alles met ‘n “te” aan is NIE altyd sleg nie (Gr4-7) (4min+)

Alles met ‘n “te” aan is NIE altyd sleg nie. Sonder die twee lettertjies sou die wêreld heeltemal te klein en ver agter gewees het. Die mensdom sou heelwat minder gelukkig gewees het. En ons almal sou verlepte en vervelige natlappe gewees het.
R 455,00 R 290,00
Picture of Alles wat blou is is nie flou nie (Gr 4-7) (4min+)

Alles wat blou is is nie flou nie (Gr 4-7) (4min+)

Alles wat blou is is nie flou nie. Blou is ‘n kleur uit die natuur en daarom ‘n goedvoel-kleur. Alhoewel Maandae soms donkerblou is, is die res van die week hemelsblou. En kinders kyk verby die ysblou maats en sien net die hemelbloues raak.
R 455,00 R 290,00
Picture of As ‘n mens die buitemuurse pap te dik aanmaak, gaan die pappot aanbrand (Gr4-7) (3-3.5min)

As ‘n mens die buitemuurse pap te dik aanmaak, gaan die pappot aanbrand (Gr4-7) (3-3.5min)

As ‘n mens die buitemuurse pap te dik aanmaak, gaan die pappot aanbrand. ‘n Oorvol buitemuurse program laat kinders uitbrand. As buitemuurs al jou tyd opslurp, sal jou vriende gou verdwyn. ‘n Vol buitemuurse rooster is ‘n resep vir swak akademiese prestas
R 415,00 R 290,00
Picture of As ‘n mens die lewenspap dik aanmaak het jy ‘n wenresep (Gr4-7) (3-3.5min)

As ‘n mens die lewenspap dik aanmaak het jy ‘n wenresep (Gr4-7) (3-3.5min)

As ‘n mens die lewenspap dik aanmaak het jy ‘n wenresep. As jy die skoolpap lekker styf klop, is jy sommer vinnig ‘n slimkop. As jy die pap dik aanmaak as dit by sport kom, is jy altyd op die podium. En as jy vriendskappe dik aanmaak, het jy ‘n groot vrie
R 415,00 R 290,00
Picture of As almal liewer bang Jan as dooie Jan wil wees, sal niemand wenners wees nie (Gr 4-7) (3-3.5min)

As almal liewer bang Jan as dooie Jan wil wees, sal niemand wenners wees nie (Gr 4-7) (3-3.5min)

As almal liewer bang Jan as dooie Jan wil wees, sal niemand wenners wees nie. As bang Jan bang is vir kanse vat moet hy tevrede wees om vervelig te lewe. Partykeer moet bang Jan ‘n uitdaging of twee probeer. En ‘n bang Jan met 'n toebek - is miskien 'n he
R 415,00 R 290,00
Picture of As boompies gebuig word terwyl hul jonk is, sal hulle goeie kwaliteite he as hulle groot is (G4-7) (3-3.5min)

As boompies gebuig word terwyl hul jonk is, sal hulle goeie kwaliteite he as hulle groot is (G4-7) (3-3.5min)

As boompies gebuig word terwyl hul jonk is, sal hulle goeie kwaliteite hê as hulle groot is. As hulle van jongs af geleer word hoe kosbaar die natuur is, sal hul dit beskerm as hul groot is. As hulle van kleins af geleer word om goed te wees...
R 415,00 R 290,00
Picture of As broers en susters bakleiery saai sal hulle storms maai (Gr4-7) (2-2.5min)

As broers en susters bakleiery saai sal hulle storms maai (Gr4-7) (2-2.5min)

As broers en susters bakleiery saai sal hulle storms maai. As hulle baklei maak dit die storm in ouers los. As hulle baklei moet hulle die stormagtige gevolge dra. En as broers en susters heeldag baklei vermy vriende die huis omdat dit in ʼn orkaan ontaard
R 280,00 R 290,00
Picture of As daar mense in jou lewe is wat jou kan leer, gryp dit met albei hande aan (Gr 4-7) (2-2.5min)

As daar mense in jou lewe is wat jou kan leer, gryp dit met albei hande aan (Gr 4-7) (2-2.5min)

As dit pap reën moet jy skep. As daar mense in jou lewe is wat jou kan leer, gryp dit met albei hande aan. Onderwysers slyp jou vir sukses – skep hulle kennis solank jy kan. Jou ouers is ‘n put vol kennis en waardes – skep vir jou potte vol. En vriende le
R 280,00 R 290,00

What our clients say...


"The redenaars final was fantastic."



"The adjudicators were very positive about my daughter's speech and we would love another hit just like it for next year.  As soon as we know what the new themes are we would like you to start writing."



"Thank you once again, it was an honour to be in the final.  This is the second year in a row with your fantastic speeches."



"I want to thank you again for an EXCELLENT speech.  My daughter got 2nd place again in the school competition.  I will definitely make use of your services again next year and will recommend you to everyone I know."


Click to see more


Follow us on Facebook for all the latest redenaars and public speaking news

Facebook Link

Filters
Sort
display