Search

Grade 4 - 7

View as Grid List
Sort by
Picture of As dit geleenthede reen, moet kinders potte vol skep (Gr 4-7) (4min+)

As dit geleenthede reen, moet kinders potte vol skep (Gr 4-7) (4min+)

As dit geleenthede reën, moet kinders potte vol skep. As kinders kans kry om te presteer op skool moet hul die pap dik aanmaak. As hul die geleentheid kry om uit te blink op die sportveld moet hul geen kans laat verbygaan nie. En as hul kans kry om geld t
R 455,00 R 290,00
Picture of As dit pap reen in die vorm van geleenthede moet jy skep (Gr 4-7) (2-2.5min)

As dit pap reen in die vorm van geleenthede moet jy skep (Gr 4-7) (2-2.5min)

As dit pap reën in die vorm van geleenthede moet jy skep. As vriende geleenthede vir jou kan laat reën, moet jy jou skopgraaf uithaal. As dit geleenthede reën in die skool, moet jy skep om sukses te behaal. As dit geleenthede reën op die sportveld, moet j
R 280,00 R 290,00
Picture of As dit pap reen in die vorm van geleenthede, moet kinders slim skep (Gr 4-7) (4min+)

As dit pap reen in die vorm van geleenthede, moet kinders slim skep (Gr 4-7) (4min+)

As dit pap reën in die vorm van geleenthede, moet kinders slim skep. As dit pap reën, kan ouers help om met ‘n skopgraaf geleenthede te skep. Pap kom in alle smake en geure en daarom moet jy nie kieskeurig wees nie, maar alle geleenthede gebruik. As jy ge
R 455,00 R 290,00
Picture of As dit pap reen in die vorm van tegnologie dan moet die Facebook-generasie skep  (Gr 4-7) (2-2.5min)

As dit pap reen in die vorm van tegnologie dan moet die Facebook-generasie skep (Gr 4-7) (2-2.5min)

As dit pap reën in die vorm van tegnologie dan moet die Facebook-generasie skep. Tegnologie bied hope entrepreneursgeleenthede. Dit maak leer en skoolwerk makliker. Tegnologie maak dat die Facebook-generasie besigheidsgeleenthede reg oor die wêreld het.
R 280,00 R 290,00
Picture of As dit pap reen moet jy skep, anders bly jy honger (Gr 4-7) (4min+)

As dit pap reen moet jy skep, anders bly jy honger (Gr 4-7) (4min+)

As dit pap reën moet jy skep, anders bly jy honger. Pap in die vorm van geleenthede hou jou bord vol. Pap in die vorm van prestasie laat jou aanhou skep. En as jy die regte happies groepsdruk-pap skep sal dit jou nie maagpyn gee.
R 455,00 R 290,00
Picture of As dit pap reen moet jy skep, daarom moet kinders hulle ouerhuise waardeer (Gr 4-7) (4min+)

As dit pap reen moet jy skep, daarom moet kinders hulle ouerhuise waardeer (Gr 4-7) (4min+)

As dit pap reȅn moet jy skep, daarom moet kinders hulle ouerhuise waardeer. In jou ouerhuis het jy kos en klere en ‘n dak oor jou kop. Ouers gee met ‘n oop hand sakgeld. En ouers gee jou talle geleenthede tot geleerdheid.
R 455,00 R 290,00
Picture of As dit probleme reen moet ons nie met ‘n lang lip skep nie (Gr 4-7) (4min+)

As dit probleme reen moet ons nie met ‘n lang lip skep nie (Gr 4-7) (4min+)

As dit probleme reën moet ons nie met ‘n lang lip skep nie. Probleme leer ons om te soek vir oplossings. Probleme leer ons om geduldig te wees. En probleme help ons om te wys wat in ons steek.
R 455,00 R 290,00
Picture of As dit vakansie is moet kinders skep (Gr 4-7) (2-2.5min)

As dit vakansie is moet kinders skep (Gr 4-7) (2-2.5min)

As dit vakansie is moet kinders skep. Gedurende vakansietye moet kinders hope tyd saam met hul families skep. Vakansie beteken tyd vir skeplepels vol rus. En vakansie beteken opskeptyd vir stokperdjies.
R 280,00 R 290,00
Picture of As dit voorspoedig gaan moet jy dankbaar wees (Gr 4-7) (4min+)

As dit voorspoedig gaan moet jy dankbaar wees (Gr 4-7) (4min+)

As dit pap reën moet jy skep – As dit voorspoedig gaan moet jy dankbaar wees. Ons moet leergeleenthede opskep en die beste daarvan maak. Ons moet skep wanneer vriende ons lewe verryk. En ons moet ons familie waardeer en lepels vol omgee skep.
R 455,00 R 290,00
Picture of As iemand aan rugby krap, krap hy die manne om (Gr 4-7) (4min+)

As iemand aan rugby krap, krap hy die manne om (Gr 4-7) (4min+)

As iemand aan rugby krap, krap hy die manne om. As die spelers swak speel, raak die manne krapperig. As daar nie genoeg speler-ontwikkeling op skoolvlak is nie, raak die manne omgekrap. En as jy spot met ‘n rugbyman se gunsteling span, krap jy waar...
R 455,00 R 290,00

What our clients say...


"The redenaars final was fantastic."



"The adjudicators were very positive about my daughter's speech and we would love another hit just like it for next year.  As soon as we know what the new themes are we would like you to start writing."



"Thank you once again, it was an honour to be in the final.  This is the second year in a row with your fantastic speeches."



"I want to thank you again for an EXCELLENT speech.  My daughter got 2nd place again in the school competition.  I will definitely make use of your services again next year and will recommend you to everyone I know."


Click to see more


Follow us on Facebook for all the latest redenaars and public speaking news

Facebook Link

Filters
Sort
display