Soek

Nuus

Plaas jou naam op die 2022 waglys vir Nuwe Toesprake

12 Oktober 2021

Plaas jou naam op die 2022 waglys vir Nuwe Toesprake / Put your name on the 2022 waiting list for New Speeches

Lewer jou kommentaar

Wat ons kliënte sê...


"Die redenaars finaal was heerlik."

 


"Die beoordeelaars was baie positief oor my dogter se toespraak en ons soek graag nog 'n treffer vir volgende jaar.  Sodra ons weet wat die temas is kan julle begin skryf."

 


"Weereens dankie, dit was 'n eer om by finaal te wees, dis die tweede keer met julle fantastiese toesprake."

 

 


"Ek wil julle net weereens bedank vir ‘n PUIK toespraak. My dogter het weer 2de plek gekry met die skool kompetisie. Ek maak defnitief weer volgende jaar van julle gebruik en sal julle aanbeveel by almal wat ek ken."

 


Klik om meer te sien

 

 

 

 

Volg ons op Facebook vir die nuutste redenaars nuus

 Facebook Link

Filters
Sort
display