Tieners moet bemagtig word om teleurstellings te verwerk. Op die sportveld moet ons leer om ‘n pak soos ‘n man te vat. In die skool moet ons ophou verskonings soek. En ons moet bemagtig word om vriende se giere en geite te hanteer. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00