Search

What Our Customers Say

Client comments_Kliente kommentaar


Hieronder is van die terugvoer wat ons al van kliënte ontvang het:


"Die redenaars finaal was heerlik."


"Die beoordeelaars was baie positief oor my dogter se toespraak en ons soek graag nog 'n treffer vir volgende jaar.  Sodra ons weet wat die temas is kan julle begin skryf."


"Weereens dankie, dit was 'n eer om by finaal te wees, dis die tweede keer met julle fantastiese toesprake."


"Ek wil julle net weereens bedank vir ‘n PUIK toespraak. My dogter het weer 2de plek gekry met die skool kompetisie. Ek maak defnitief weer volgende jaar van julle gebruik en sal julle aanbeveel by almal wat ek ken."

"Die eerste ronde uitslae is vandag op die ATKV se webtuiste beskikbaar gestel. Ek is baie bly om met julle mee te deel dat my seun deur is na die semifinale rondte. Ek heg vir julle sy repliek soos op die dag ontvang en sal dit baie waardeer indien julle ook die goeie nuus met die skrywer van die toespraak kan deel."

"Waardeer al julle hulp. Ek het julle web adres behou vir die toekoms, dan hoef ek nie weer so te sukkel nie. Jullis is regtig ‘n baie groot hulp en ek waardeer julle vinnige diens ongelooflik baie."

"Dankie...julle diens is puik! Ek sal beslis in die toekoms weer van julle gebruik maak!"

"She nailed it! I was very excited yesterday as there were 2 judges - the first one rated her 91% and the 2nd one rated her 92% - she got an A++. So proud of her as well as your team. She was the top one again in the top 10 in June. She is working very hard and I’m blessed. On her behalf I'd like to say thank you very much."

"My dogter het 94% gekry vir haar Engelse toespraak en dit was die hoogste punt in haar graad!"

"Julle is fantasties! Vreeslik dankie vir julle spoedige diens."

"Baie baie dankie vir al julle hulp en moeite. Beide ek en my kleinseun hou vreeslik baie van die toespraak. Hou duim vas en ek sal julle verseker laat weet hoe dit gegaan het. Ek moet net vir julle sê, hy sê: "die tannie het hierdie toespraak net vir my geskryf want dis presies hoe ek voel". Baie dankie weereens."

"I love my speech! It's perfect!"

"Thanks a lot, I really appreciate it. You delivered a wonderful speech at extremely short notice which I really appreciate."

"Baie dankie, ek het nou so lekker getjank toe ek die mooi toespraak lees. My kind gaan mal wees daaroor. Die toespraak slaan die spyker so op sy kop. Wil net weereens dankie sê – ek gebruik julle verseker vir elke toespraak wat ons van nou af moet skryf."

"Baie, baie dankie! Dis net die regte toespraak vir haar! Sy gaan baie hiervan hou."

"Baie dankie vir die toespraak! Dis is die beste wat ek nog ontvang het en dit pas so presies by my dogter... ek wardeer dit baie!!"

"Baie dankie, dit is n puik toespraak. Ek sal laat weet hoe dit gaan met my dogter."

"My dogter is deur tot die skool se gala-aand met haar toespraak. Slegs vyf kinders in die graad is gekies en daarna word een vir gekies om aan die ATKV redenaars deel te naam."

"Sê asb nogmaals vir die skrywer BAIE dankie. Ons geniet die toespraak vreeslik en waardeer al die moeite."

"Kan ek net vir julle baie dankie sê vir my kinders se toesprake! Hulle is baie beindruk en geniet dit! Hulle het nog nooit sulke volledige toesprake besit nie. Ons is mal daaroor!"

"Baie dankie, ek sal beslis volgende jaar weer van jul dienste gebruik maak."

"Baie dankie, dit is 'n baie mooi toespraak. Sê asb baie dankie aan skrywer!"

"My dogter het dubbel goud gekry en eesrte plek behaal met haar toespraak.  Baie dankie vir n puik toespraak. Ek weet nie wat sou ek sonder julle gedoen het nie. Julle lewer 'n wonderlike diens!"

"Ek wil net weereens baie dankie sê vir die puik toespraak. My dogter is deur na die semi-finale rondte van die ATKV redenaars. Die toespraak pas haar ook soos 'n handskoen."

"Vreeslik dankie weereens vir n top toespraak. Julle bly die beste en dit is hoekom ek julle altyd sal gebruik."

"Baie dankie, julle is baie oulike mense. My kleindogter is deur na die semi-finale rondte van die ATKV redenaars. Ek moet sê, vandat sy kon redenaars doen het julle met al haar praatjies gehelp en sy het regtig baie goed gedoen."

"Baie dankie vir die uitstekende toesprake, ons is baie tevrede."

"Ek wou net graag laat weet dat die toesprake wat julle vir ons gestuur het sukses behaal het. My dogtertjie in graad een het deurgegaan na die ATKV redenaars se eerste rondte en my seun in graad agt is al deur na die ATKV redenaars se semi-finale!"

"Baie dankie vir al julle harde werk! It is such a pleasure to work with you! You are one of the most professional companies I know."

"Baie dankie! Dit lyk ongelooflik en ek sal laat weet hoe dit gaan."

""Wow", dis al wat ek kan sê. Dankie vir n puik toespraak. Interne redenaars - A goud 80. Oppitong redenaars -  B+ silver. Radikale redenaars - A++ goud 90."

"Baie dankie julle!! Ek het die toespraak gelees en ek is mal daaroor!"

"WOW, dit was blitsig! Duisend dankies! Die toespraak is perfek vir my dogter. Sê asseblief dankie vir die skrywer! Julle diens is ongelooflik goed."

"Vreeslik dankie vir julle moeite en dat julle die eksta myl gegaan het. Bedank asseblief die skrywer ook. Ek dink my dogter gaan hierdie toepraak baie geniet. Baie dankie vir julle puik diens."

"Baie dankie vir alles, my dogter is deur na die eerste rondte."

"Vreeslik dankie vir die mooi toespraak. Dit is so in die kol met my dogter."

"Ek wil net die goeie nuus met julle deel dat my seun deur is na die finale rondte van die ATKV redenaars. Baie dankie weereens vir die oulike toespraak."

"Baie dankie vir julle vriendelike en vinnige diens. Ek laat weet met trots dat my dogter haar skool se redenaars kompetisie gewen het."

"Baie dankie vir ‘n briljante toespraak wat jul geskryf het! Ek kan nie wag dat my dogter dit moet baasraak nie. So leer ek baie by julle wat toespraakskryf aanbetref!"

"Baie dankie vir nog ‘n puik toespraak!"

"Baie dankie aan julle, dit was 'n wonderlike ondervinding om met julle te werk."

"Baie dankie vir my seun se toespraak. Ons waardeer die humor daarin! Dra asb. ook ons dank oor aan die skrywer."

"Baie dankie, dis regtig ‘n pragtige toespraak!"

"Vreeslike baie dankie uit ons harte uit vir hierdie skitterende stuk werk. Ons waardeer dit opreg!"

"Baie dankie, dis 'n baie oulike en pittige toespraak!"

"Baie dankie. Dit val so reg in my dogter se kraal. Ek is seker sy sal baie daarvan hou."

"My dogter het deelgeneem aan Noord van die Berg Redenaarskompetisie. Die graadwenners van 7 verskillende skole was teenwoordig. Sy het 3de gekom van die Gr 5's"

Filters
Sort
display